Atletiek / Athletics

Atletiek by Laerskool Bosveld Primary vind gedurende die eerste kwartaal plaas. Aan die begin van elke jaar word daar reeds in die eerste week uitdunne gehou vir die interhuis wat volg. Hierdie atlete ding teen mekaar mee tydens die huissport. Na afloop van die huissport word ‘n voorlopige span saamgestel om aan die vriendskaplike byeenkomste deel te neem. Ons is baie trots om te kan sê dat ons elke jaar talle leerders het wat die Provinsiale-span behaal. Ons as Bossies sien daarna uit om voort te bou op hierdie prestasie.


Athletics at Laerskool Bosveld Primary takes place during the first term. At the beginning of each year, a mass meeting is held and after that the athletes compete against each other during the Intern-event. After this, a preliminary team is formed to take part in the friendly events. We are very proud to say that we have many learners who are part of the Provincial team every year. We as Bossies look forward to keep up the good work.

nuutste nuus / latest news

February 11, 2022

Area byeenkoms / Area meeting

Lees meer