March 20, 2026
BOSSIE-ATLETE SKITTER OP NASIONALE VERHOOG!
Wat ’n ongelooflike naweek vir ons Bossie-atlete by die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe!
Ons leerders het nie net deelgeneem nie – hulle het met trots, deursettingsvermoë en ongelooflike talent op die grootste verhoog in die land meegeding.
Congratulations to our star athletes on their fantastic achievements:
Cara Christie – 3rd place High Jump
Jaco van Staden – 5th place High Jump
Thapelo Maela – 6th place 70m Hurdles
Adelay de Witt – 9th place High Jump
To compete among the best young athletes in South Africa is already an enormous achievement – and you did it with boundless passion and Bossie spirit!
Julle harde werk, dissipline en vasberadenheid wys vir ons almal dat groot drome met groot toewyding bereik kan word.
Die Bossies is ongelooflik trots op julle!
Die toekoms van ons atletiek lyk blink en belowend!
.jpg)



