persevera beteken om te volhard
25 Februarie 1987
Die skoolwapen is op 25 Februarie 1987 in gebruik geneem.
Ingeboë rooi ruit:
Stel die gloeiende steenkool van EXXARO voor en simboliseerdie energie wat GROOTEGELUK STEENKOOLMYN voorsien.
Wit Verkoelingstoring:
Stel ESKOM voor en simboliseer krag.
Drieblad:
'n Bosveldboom wat die naam van die skool voorstel. Die Bosveldboom put krag en groei uit die energie van die bodem van die aarde en hieruit spruit die strewe na bo.
.jpg)