REGISTRASIE
Ouers van voornemende Bossies moet ‘n inskrywingsvorm (beskikbaar by ons administrasie kantoor) voltooi en inhandig.
Die volgende dokumentasie moet die aansoek vergesel:
‘n Gesertifiseerde afskrif van u kind se Geboortesertifikaat.
Gesertifiseerde afskrifte van beide ouers se Identiteits Dokumente.
Gesertifiseerde bewys van woonadres.
Sou u verhuis het en u kind reeds skoolgaande is, moet u ook ‘n oorplasingssertifikaat aanheg.
Registrasiefooi (Dien as die 1ste maand se fooi.)
bankbesonderhede
Laerskool Bosveld Primary
Nedbank Lephalale
Takkode: 144547
Rekening Nommer: 1445093472
Verwysings: Gee asb aandag daaraan om die regte verwysing te gebruik met die inbetaling van gelde sodat die gelde reg geallokeer kan word.
Skoolgeld: Toelatingsnommer + Van
Naskool: NS + Toelatingsnommer + Van
Pakket: AKT + Toelatingsnommer + Van
leerder oorplasing
Ouers van leerders wat die skool verlaat moet skriftelik aansoek doen vir ‘n oorplasingsertifikaat wat aan u gegee sal word alleenlik wanneer alle skoolgelde ten volle vereffen of die nodige reëlings vir uitstaande gelde, in plek is.
2022 skoolgeld
Jaarfooi
Registrasie
Fooi*
Maandelikse
Fooi **
Graad
R16,000
RR
R1,450
R1,500
R15,150
R
R1,370
R1,450
R13,500
1 – 7
R1,220
R1,300
*Dien as 1ste maand se fooi
**Betaalbaar vir 10 maande
2022 skryfbehoeftepakket
Jaarfooi
Graad
R550
RR
R470
R
R650
1
R535
2
R485
3
Kontak ons gerus indien u enige verdere inligting benodig.