February 17, 2023

Bossies presteer by Distrik Byeenkoms / Bossies perform well at District Assembly

Ons atlete het op Vrydag, 17 Februarie 2023 aan die Distrik byeenkoms te Warmbad deelgeneem.

‍

Elke bossie-atleet het sy heel beste gegee en het ons dus 'n hele paar medaljes los gehardloop.

‍

Our athletes won 7 Gold, 8 Silver and 3 Bronze medals.

‍

We are proud of every athlete and in particular of Mokgadi Maake who was awarded the Senior track athlete as well as the Senior Victrix Lodorum for Waterberg district.

‍

Aan die atlete wat aan die Limpopo kampioenskappe gaan deelneem te Polokwane wens ons baie sterkte toe.

‍

Bossies presteer by Distrik Byeenkoms / Bossies perform well at District Assembly
No items found.
ander nuus