March 3, 2023

Bossies hardloop laat die stof staan!

Op Vrydag 3 Maart 2023 het 11 van ons atlete deelgeneem aan die Limpopo Kampioenskappe. Uit die 11 atlete het ons 7 medaljes los gehardloop en 5 rekords verbeter.

‍

We are very proud of each athlete and especially of the following achievements:

‍

Mokgadi Maake girls U/13

1st 200m (new record);

1st 75m Hurdles (new record);

2nd 100m.

‍

Esihle Tsichila boys U/11

1st 80m (new record);

1st 100m (new record).

‍

Marni Snyman girls U/10

1st 1200m (new record);

3rd with High Jump.

‍

Al drie hierdie atlete het gekwalifiseer om ons skool en Limpopo by die SA kampioenskappe te verteenwoordig.

‍

Wel gedaan julle 3!

‍

Bossies hardloop laat die stof staan!
No items found.
ander nuus