January 26, 2024

Bossie-atletiek

Laerskool Bosveld Primary se atletiekseisoen het vanjaar voorgeneem om vol verrassings te wees. Die massasportbyeenkoms wat geskeduleer was vir die 19de Januarie moes weens swaar reën uitgestel word na die 23ste Januarie om op eie bodem aangebied te word.

Onderwysers en leerlingraad het die wa saam ingespan en `n pragtige atletiekbaan uit die niet laat ontstaan.

Ouers, leerlinge en onderwysers was uiteindelik ingenome met die sukse van die dag en daar word voortgaan beplan om elke jaar soortgelyke reëlings te tref.

The internal athletics meeting that took place on the 26th of January was of course also a resounding success. On the day, many athletes boasted about their preparations before the season and their ingenuity on the track.

Minke Erasmus walked away with the Senior Victrix Ludorum, while Kgotso Matloga was crowned the Senior Victor Ludorum.

The Bossie athletes are already training hard for their next events and are looking forward to making an impression during the season.

Bossie-atletiek
No items found.
ander nuus