March 9, 2024

Staan opsy, Bossies wil verby!

Janli Bester, ‘n graad 6 leerder , het die afgelope naweek, stof in meedingende skole se oë gelaat en Laerskool Bosveld se naam hoog gehou.

Janli participated in the Limpopo Provincial tournament at Vaalbos in Marble Hall. She achieved an overall first place for the day. Congratulations Janli - keep on riding

Staan opsy, Bossies wil verby!
No items found.
ander nuus