Fietsry / Cycling

Die Bossie-fietsry span neem jaarliks deel aan die skole-reeks. Ons is baie opgewonde om aan hierdie groeiende sportsoort deel te neem en tot die beste van ons vermoë te presteer.

The Bossie cycling team participates in the schools series every year. We are very excited to participate in this growing sport and perform to the best of our ability.

nuutste nuus / latest news

March 9, 2024

Staan opsy, Bossies wil verby!

Lees meer