August 27, 2022

Mini-Hokkie 1ste Wedstryde / Mini-Hockey 1st Matches

Die Bossies se mini-hokkie het hul eerste wedstryde op 27 Augustus 2022 te Koedoeskop gespeel.

Die jongspan het gesorg vir die aksie op die veld wat in goeie gees ondersteun is deur ouers, grootouers, boeties en sussies!

Ons is baie trots op die spanne se resultate en sien baie uit na die volgende wedstryd te Warmbad.

The Bossies' mini-hockey played their first games on 27 August 2022 at Koedoeskop.

The young team provided the action on the field which was supported in good spirit by parents, grandparents, brothers and sisters!

We are very proud of the teams' results and look forward to the next game in Warmbad.

Mini-Hokkie 1ste Wedstryde / Mini-Hockey 1st Matches
No items found.
ander nuus