Mini-Hokkie / Mini-Hockey

Hier by Laerskool Bosveld Primary bied ons die geleentheid vir ons dogters om aan mini-hokkie deel te neem vanaf ‘n vroeë ouderdom. Die mini-hokkie seisoen vind plaas in die 3de kwartaal vir dogters vanaf O/6 tot O/9 waar daar geleentheid gebied word om aan vriendskaplike wedstryde deel te neem, vaardighede te ontwikkel, massa deelname en hope pret.

Here at Bosveld Primary, we offer the opportunity for our girls to participate in mini-hockey from an early age. The mini-hockey season takes place during the 3rd term for girls from U/ 6 to U/ 9 where there is an opportunity to participate in friendly matches. We develop skills, mass participation and lots of fun.

nuutste nuus / latest news

Hier is nog niks nuus nie. Hou hierdie spasie dop, meer inligting sal binnekort geplaas word. / There is no news here yet. Keep an eye on this space, more information will be posted soon.