July 28, 2023

Krieketkliniek / Cricket Clinic

Op 28 Julie 2023 het ons Krieketseuns die voorreg gehad om 'n kliniek by die skool by te woon, aangebied deur Katlego Sempe van Limpopo Krieket.

These boys sharpened their Cricket skills and the coached can now apply a few new techniques in the practise sessions.  

Baie dankie aan al die leerders en afrigters wat hulle Vrydagmiddag opgeoffer het om die geleentheid aan te gryp.

Krieketkliniek / Cricket Clinic
No items found.
ander nuus