Krieket / Cricket

Laerskool Boveld Primary beskik oor twee turfkrieketblaaie en vyf oefen-nette. Ons krieket vind plaas in die tweede en derde kwartaal vir alle 0/9 tot 0/13 seuns wat in die sportsoort belangstel. Alle seuns is welkom om in Junie aan die proewe deel te neem. Al die spanne neem aan vriendskaplike- en ligawedstryde deel. Gedurende die seisoen neem die seuns aan proewe deel om verkies te word vir die O/11 tot O/13 Limpopo spanne. Die O/11 en O/13-spanne gaan toer jaarliks by Jubaweni gedurende die Julie-vakansie.

Laerskool Boveld Primary has two turf cricket pitches and five practising nets. Our cricket takes place during the second and third term for all U / 9 to U / 13 boys interested in the sports. All the boys are welcome to participate in the trials in June. The teams take part in friendly and league matches. During the season the boys take part in trials to be selected for the U / 11 to U / 13 Limpopo teams. The U / 11 and U / 13 teams tour to Jubaweni during the July holidays.

nuutste nuus / latest news

July 28, 2023

Krieketkliniek / Cricket Clinic

Lees meer