April 22, 2023

Bulletjies neem deel by Laerskool Warmbad

Ons rugby bulletjies het op Saterdag 22 April 2023 gaan deelneem aan Laerskool Warmbad se Bulletjiedag.  Groot opgewondenheid het onder die mannetjies geheers waar van hulle die eerste keer deelgeneem het aan 'n rugbywedstryd.

Thank you to Laerskool Warmbad for including us in this successful day, we look forward to receiving you on 6 May 2023.

Bulletjies neem deel by Laerskool Warmbad
No items found.
ander nuus