Bulletjierugby

Die seisoen het weereens geslaag met groot sukses tydens 2019. Ons glo en vertrou dat 2022 ook `n suksesvolle seisoen sal oplewer na die Covid-19 pandemie. Bulletjierugby se primêre doelwit is sportmangees, 'n liefde vir rugby en die bou van vaardighede aan te wakker. Bulletjierugby gryp die verbeelding aan terwyl skreeuende ouers hul ontluikende jong spelers van die kantlyn af aanmoedig en afrig. Deur hul Bossie-eerstespan-rugbyhelde na te boots, voer die toekomstige Springbokke hul duikslae oor die lyn uit. Alhoewel die bulletjie-dae die ouers se manewales aan die kant van die veld bydra tot die feestelikheid, word hulle daaraan herinner dat Bulletjie-rugby nie oor kompetisie gaan nie, maar eerder oor die beginsels wat rugby almal leer wat die spel speel. Wedersydse respek wat dit vir diegene leer wat by die spel betrokke is, lê die kern vir spelers. Bulletjie-rugbydag is 'n onvergeetlike geleentheid vir ouers, sowel as spelers. Tydens 2019 het Laerskool Bosveld Primary die grootste bulletjie – asook Mini-netbaldag met 8 skole wat meegeding het, aangebied. Dit was die meeste inskrywings ooit aangesien byna 800 meer seuns en dogters aan hierdie jaarlikse geleentheid deelgeneem het in vergelyking met ander jare. Daarom wag ons in spanning vir `n nuwe seisoen tydens 2022 om nog groter sukses te behaal. As jy lief is vir rugby, netbal en verskillende sportsoorte, word deel van die Bossie-span!

The season once again succeeded during 2019. We believe and trust that 2022 will also be a successful season after the Covid-19 pandemic. Bullet rugby's primary goal is to inspire sportsmanship, a love for rugby and the building of skills. Bulletjie-rugby grabs the imagination of spectators while screaming parents encourage and coach their young boys from the sidelines. By imitating their Bossie first-team rugby heroes, the future Springboks score some tries behind the line. Although the Bulletjie days contribute to the festivities of the parents on the side of the field, they are reminded that Bulletjie-rugby is not about competition, but rather about the principles that rugby teaches everyone who plays the game. The year 2019 was Laerskool Bosveld Primary's biggest event with 8 schools competing in bulletjie-rugby and mini-netbal. It was the most entries ever as nearly 800 additional boys and girls participated in this annual event compared to other years. Therefore, we are waiting in anticipation for the new season in 2022 to achieve even bigger success. If you love rugby, netball and different sports, become part of the Bossie team!

nuutste nuus / latest news

April 22, 2023

Bulletjies neem deel by Laerskool Warmbad

Lees meer