April 13, 2024

Bossies is DINAMIET! 🏹🎯

Laerskool Bosveld Primary se boogskietspan het op 13 April 2024 by Waterberg Academy gaan deelneem en het hulself weer oortref!

The team conquered first place for the Bulls-eye primary school team, with strong performances by:

- Christi Fuls

- Muzikayise Sibanda

- Zandre Jansen Van Vuuren

- Nyabuhle Moloko

- Nyeleti Nkosi

- Marike de Jager

- Junior Koloi

- Briana Erasmus

- Lehlogonolo Mohlaba

- Pretty Nyabeze

- Marinel Van Der Walt

- Helena Bürhmann

Individuele prestasies sluit in:

- Algeheel Laerskooldogters vir Bulls-eye:

 1ste Christi Fuls

 2de Helena Bürhmann

 3de Marinel Van Der Walt

- Algeheel Laerskoolseuns vir Bulls-eye:

 2de Muzikayise Sibanda

- Algeheel Laerskool vir Bulls-eye:

 2de Muzikayise Sibanda

 3de Christi Fuls

- Algeheel Laerskooldogters vir 3D:

 1ste Christi Fuls

- Algeheel Laerskoolseuns vir 3D:

 3de Zandre Jansen Van Vuuren

- Algeheel Laerskool vir 3D:

 2de Christi Fuls

Ons is baie trots op ons boogskietleerders!

Bossies is DINAMIET! 🏹🎯
No items found.
ander nuus