October 4, 2022

Bohaai op die bowwe/Uproar on the tees

Laerskool Bosveld Primary het gedurende die skoolvakansie, die jaarlikse Laerskole Ghofltoer te Sesambos gholfbaan bygewoon.

Oudergewoonte het die Bossies hul stem dik gemaak en skoonskip gemaak met elke geleentheid.

Laerskool Bosveld Primary het die algehele skole kompetisie gewen en Ryan Buys het al die ander gholfspelers se doppies geklink toe hy eerste plek behaal het met 41 punte van ‘n nul voorgee af.

Hierdie Bossies maak dit maklik om trots te wees.

Laerskool Bosveld Primary attended the annual Primary Schools Golf Tour at Sesambos golf course during the school holidays.

Once again, the Bossies raised their voices and made a clean sweep at every opportunity.

Laerskool Bosveld Primary won the overall competition and Ryan Buys showed all the other golfers when he took first place with 41 points from a zero handicap.

These Bossies make it easy to be proud.

Bohaai op die bowwe/Uproar on the tees
No items found.
ander nuus