Gholf / Golf

By Laerskool Bosveld streef ons daarna om ons leerders te ontwikkel en bevorder op alle gebiede. Daar word jaarliks proewe gespeel, waaruit ons dan `n span van 4 spelers kies. Soos dit by Laerskool Bosveld die gewoonte en tradisie is, gee ons ander leerders nie op nie, en oefening word getrou bygewoon, om te verseker dat die gholfspan slaggereed is vir enige kompetisie. Die seisoen begin al vroeg in die jaar, waar ons vriendskaplike wedstryde speel teen 5 ander skole, om vir die Bossie-gholfers geleentheid gee om hul te verbeter. Daarna word die ons Interlaerskole-toernooi gespeel waar 11 Limpopo-skole deelneem. Die kompetisie is straf, maar die Bossies hou van uitdagings.

At Bosveld Primary School, we strive to develop and promote our learners in all areas. Trials are played annually, from which we then select a team of 4 players. It is tradition at Laerskool Bosveld Primary, to not give up on our learners, and practice is attended regularly, to ensure that the golf team is ready for any competition. The season starts early in the year, where we play friendly matches against 5 other schools, to give the Bossie golfers an opportunity to improve. After that the Inter-Schools tournament is played where 11 Limpopo schools participate, the competition is tough, but Bossies likes challenges. Our school also boasts a professional golfer who currently plays in the Sunshine Series.

nuutste nuus / latest news

Hier is nog niks nuus nie. Hou hierdie spasie dop, meer inligting sal binnekort geplaas word. / There is no news here yet. Keep an eye on this space, more information will be posted soon.