February 21, 2026

Voorseisoen-inspirasie vir ons Bossie-dogters!

Op Saterdag, 21 Februarie 2026, het ons o.12- en o.13-dogters wat vir die toerspanne gekies is, die voorreg gehad om voorseisoen-afrigting te ontvang by ons eie Simone Grobler – nie net ’n fisioterapeut in ons dorp nie, maar ook ’n passievolle netbalspeelster met ’n hart vir jong sportvroue.

She reminded our learners again of the power of teamwork and the real reason why we play netball – for the love of the sport. Skills were sharpened, confidence was built and the excitement for the season ahead was definitely fueled!

Thank you very much, Simone, for your time, energy and willingness to invest in our girls. We sincerely appreciate your involvement and support.

Bossies is DOELgerig!

Voorseisoen-inspirasie vir ons Bossie-dogters!
No items found.
ander nuus