April 12, 2024

Super 6 Byeemkoms

Na etlike jare het die Super 6 toernooi, voorheen Super 8, weer op 12 en 13 April 2024 `n aanvang geneem te Laerskool Pietersburg Noord. Laerskool Bosveld Primary het met hul rugby -en netbalspanne die pad aangedurf en teenstsanders van regoor die provinsie en selfs verder aangedurf.

The Bossies did not disappoint and achieved an overall third place for the tournament. However, there were teams that did even better.

On the rugby field, the U/9 team remained unbeaten and remained in first place in the standings, while the 1st team in second position boasted three wins from four matches.

Die o.12 netbalmeisies het ook hul opponente verslaan en in die eerste plek geëindig. Kort op hul hakke was die o.10 Bossie netbalspan met `n tweede plek in hul ouderdomsgroep om `n algehele derde posisie te verseker.

Laerskool Bosveld Primary kan voorwaar trots wees op die atletiese vernuf, goeie sportmangees, toewyding en uitmuntende spanwerk van hul leerders.

Super 6 Byeemkoms
No items found.
ander nuus