May 25, 2023

Netbalseisoen eindig op hoogtepunt!

Die Bossie dogters het die Netbal seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit, hulle het die middag by Laerskool Thabazimbi baie geniet. Elke netbal span het 2 liga wedstryde gespeel en hul uiters goed van hul taak gekwyt, 3 van ons spanne dring deur na die Waterberg Distrik Kampioenskappe. Welgedaan Bossies!! Ons is trots op julle.

The Bossie girls ended the Netball season on a high note, they really enjoyed the afternoon at Laerskool Thabazimbi. Each netball team played 2 league matches and did extremely well, 3 of our teams advanced to the Waterberg District Championships. Well done Bossies!! We are proud of you

Netbalseisoen eindig op hoogtepunt!
No items found.
ander nuus