April 28, 2026
Netbal trots by Bosveld!
Wat ’n ongelooflike dag op die bane! Op 28 April het ons die span van Laerskool Thabazimbi verwelkom vir ’n aksiebelaaide netbaldag – en wát ’n vertoning was dit nie!
Our players played with determination, teamwork and true sportsmanship. Every match was full of energy, talent and support for each other – exactly what school sport stands for!
Die gees op en van die baan af was werklik inspirerend, met beide skole wat respek, passie en goeie sportmanskap getoon het.
'n Groot dankie aan al die ouers, afrigters en ondersteuners – julle entoesiasme maak 'n wêreld van verskil!
A big thank you to Laerskool Thabazimbi for the great competition – we look forward to many more matches together!
Well done to all our netball teams – you make us proud!
.jpg)














