May 24, 2025
Mini-Netbaldag by Koedoeskop
Saterdag 24 Mei 2025 was ’n dag vol pret, sportmangees en spanwerk by Koedoeskop!
Young netball players enjoyed the day with friendly matches, new friendships and lots of smiles.
’n Onvergeetlike ervaring vir al die dogters wat hul liefde vir die spel gedeel het!