January 27, 2024

Limpopo-skolekampioenskappe

Drie van Laerskool Bosveld Primary se swemmers het op 27 en 28 Januarie 2024 deelgeneem aan die Limpopo-skolekampioenskappe in Tzaneen. Die swemmers het baie goed presteer in hul onderskeie items. Die resultate is as volg:

Luan van der Schyff achieved a bronze medal and improved his times;

Minke Erasmus achieved 9 gold medals as well as the prestigious Junior Victrix Ludorum trophy for the best Primary School girls swimmer;

Lourens Erasmus achieved 1 gold, 3 silver and 1 bronze medal.

Well done Bossies! We look forward to a great swimming season in 2024.

Limpopo-skolekampioenskappe
No items found.
ander nuus