April 22, 2025

Liga Netbal Aksie!

Op Dinsdag, 22 April het ons netbalspanne dieliga-seisoen met opgewondenheid afgeskop!

Our girls showed their mettle and played with prideand determination – the results testified to this!

Baie geluk aan elke speelster – julle hetwerklikwaar ons skool se naam hoog gehou!  

Liga Netbal Aksie!
No items found.
ander nuus