March 7, 2026
Krugerpark S1 Skeidsregtersdag
Op 7 Maart het ons netbalspanne by Laerskool Krugerpark aan ’n aksiebelaaide netbaldag deelgeneem. Die bane was vol energie, vinnige bewegings, uitstekende spanwerk en indrukwekkende netbalvaardighede.
Our learners not only excelled on the court, but also showed true school pride and team spirit. Even the rain could not dampen our teams' fighting spirit!
Several of our coaches also completed their referee ratings during the day and tackled their task with great professionalism. We are incredibly proud to have such dedicated and passionate coaches as part of our netball family.
Dit was ’n wonderlike dag wat die samehorigheid, vaardighede en liefde vir netbal by ons leerders en afrigters nog verder versterk het.
.jpg)










