March 8, 2023

Die Bossies is weer bobaas!!

Laerskool Bosveld Primary se O/12 en O/13 dogters het Dinsdag 8 Maart 2023 deelgeneem aan die Ellisras Kring Netbal-proewe te Laerskool Ellisras.

The girls performed extremely well despite the hot sun and 7 U/2 girls and 7 U/13 girls were selected.

Die Bossies is baie trots op elkeen van hierdie dogters en wens hulle sterkte toe vir die volgende ronde proewe.

‍

Die Bossies is weer bobaas!!
No items found.
ander nuus