April 23, 2024

Bosveld en Vaalwater pak mekaar op netbalbane.

Op Dinsdag 23 April het Laerskool Bosveld Primary metbande gesmee deur vriendskaplike wedstryde te speel. Na puik spel was die netbaaldogters dit almal eens dat hul dit baie geniet het en sommer baie by mekaar geleer het.

These matches, which have already become an annual event, offer netball teams the opportunity to prepare for their league.

Both schools are looking forward to tough competition in their respective league matches after a packed program in preparation.

Bosveld en Vaalwater pak mekaar op netbalbane.
No items found.
ander nuus