March 24, 2026
Bossies op Toer by SPORTISIMO!
Van 24–26 Maart 2026 het leerders én onderwysers van Laerskool Bosveld die geleentheid gehad om ’n opwindende netbal kursus by SPORTISIMO by te woon – en wat ’n ongelooflike ervaring was dit nie!
This course not only focused on our players, but our teachers also gained valuable knowledge and new skills. It was three days full of learning, growth, energy and inspiration where everyone could further develop their passion for netball.
A special thank you to Elsje Jordaan for her inspiring presentation. With her impressive experience of the SPAR Proteas, SPAR Baby Proteas and the Gauteng Golden Fireballs, she really made a big impression and motivated us all to aim even higher.
Dit was werklik ’n besondere ervaring waar spelers en onderwysers saam kon leer, verbeter en groei – die Bossie manier!
Ons sien uit om al hierdie nuwe vaardighede op die baan te sien!
.jpg)
.jpeg)

.jpeg)
.jpeg)
.jpeg)
.jpeg)

.jpeg)
.jpeg)
.jpeg)
.jpeg)

.jpeg)
.jpeg)
.jpeg)

.jpeg)
.jpeg)
.jpeg)
.jpeg)

.jpeg)
.jpeg)
.jpeg)