April 18, 2024

Bossies durf die liga aan

Laerskool Bosveld Primary het op Donderdag die 18de April met al hul rugby -en netbalspanne te Krugerpark gaan deelneem vir die eerste ronde ligawedstryde.

On the netball courts, the Bossies showed their pre-season ingenuity and trumped almost all their opponents, with the exception of the U/13 B team and the U/11 A team, who narrowly lost and drew, respectively.

Die Bossie rugbyspanne het verskeie uitdagings gehad maar die o.9 -en eerstespanne kon uiteindelik hul wedstryde oortuigend wen.

Laerskool Bosveld Primary kan met reg uitsien na die seisoen wat voorlê.

Bossies durf die liga aan
No items found.
ander nuus