May 31, 2023

Bossie-Netbal skitter!

Op Woensdag, 31 Mei 2023, het 3 van Laerskool Bosveld Primary se netbalspanne aan die Waterberg Distrik-kampioenskappe gaan deelneem te Laerskool Krugerpark.

Na baie strawwe kompetisie is die o.11 A en B spanne as naaswenners bekroon en die o.10 A-span het as wenners uit die stryd getree.

Baie geluk aan hierdie 3 spanne en dankie vir jul toewyding gedurende die seisoen.

On Wednesday, 31 May 2023, 3 of Laerskool Bosveld Primary's netball teams took part in the Waterberg District Championships at Laerskool Krugerpark.

After very tough competition, the u.11 A and B teams were awarded as runners-up and the u.10 A team emerged as winners.

Congratulations to these 3 teams and thank you for your dedication during the season.

Bossie-Netbal skitter!
No items found.
ander nuus