Skaak / Chess

Skaak is ‘n produktiewe sportsoort by Laerskool Bosveld! Ons beveel skaak aan vir alle leerders, want dit is n sport wat jou leer dink. Alle leerders is welkom van gr.R tot gr.7. Oefening vind plaas op Maandae en Woensdae van 14:15 tot 15:00.

Chess is also a sport activity at Laerskool Bosveld Primary! We recommend chess for all learners, because it's a sports that teaches you to think. All learners are welcome from GrR to Gr7. Practice takes place on Mondays and Wednesdays from 14:15 to 15:00.

nuutste nuus / latest news

Hier is nog niks nuus nie. Hou hierdie spasie dop, meer inligting sal binnekort geplaas word. / There is no news here yet. Keep an eye on this space, more information will be posted soon.