Hokkie / Hockey

Hokkie by Laerskool Bosveld Primary vind gedurende die derde kwartaal plaas. Aan die einde van die netbalseisoen word daar reeds begin oefen aan hokkie-vaardighede. Daar word gestreef daarna om ‘n liefde vir hokkie by die Bossie-dogters te kweek en ook om ‘n groot hoeveelheid spelers te werf. Na die afloop van die netbalseisoen vind die verskeie spanne se proewe plaas wat aan die sportsoort wil deelneem. Spanne word hierna gekies en die dogters wat gekies is kry die geleentheid om hulle talent te wys. Laerskool Bosveld Primary se hokkie neem ook deel aan liga-wedstryde. Hier speel ons verskeie wedstryde teen 3 of meer skole voor ons aan die halfeindstryd deelneem asook die finale wedstryde wat gewoonlik in Groblersdal plaasvind.

Hockey at Laerskool Bosveld Primary takes place during the third term. At the end of the netball season, hockey skills are already being practiced. We strive to cultivate a love for hockey with the Bossie girls and also to recruit a large number of players. At the end of the netball season, the trials of the various teams who want to participate in the sport take place. Teams are then selected and the girls are given the opportunity to show their talent. Bosveld Primary's hockey teams also participate in league matches. They play several matches against 3 or more schools before they participate in the semi-finals as well as the final matches that usually take place in Groblersdal.

nuutste nuus / latest news

February 20, 2024

Hockey Achievements

Lees meer
July 27, 2023

Hokkie Liga skop af / Hockey League Cicks off

Lees meer
February 18, 2023

Limpopo Hokkie Proewe / Limpopo Hockey Trials

Lees meer
August 22, 2022

Die Bossies keer triomfantelik terug / The Bossies return triumphantly

Lees meer
August 11, 2022

Hokkie-Bokkies Bo / Hockey girls on fire !

Lees meer