February 27, 2023

Raakpraat Bossies redeneer 'n hond uit 'n bos uit!

Op Maandag, 27 Februarie 2023 het 39 leerders vanaf graad 1 tot 7 aan die jaarlikse Interne Afrikaanse Redenaars Kompetisie deelgeneem. Die Bossies het die gehoor en beoordelaars oortuig van hulle standpunte en daar word uitgesien na die ATKV-Eerste ronde wat in April plaasvind by Hoërskool Hans Strijdom.

Die weneers was as volg:

Eerste Addisionele Taal

Graad 3: Alanis Steyl

Graad 5: Oreratile Mathale

Graad 6: Azahria Steyl

Graad 7: Koketso Segooa

Huistaal

Graad 1: Cara Christie

Graad 2: Chanté Labuschagne  

Graad 3: Adelay de Witt

Graad 4: Marni Snyman

Graad 5: Damian McLaren

Graad 6: Christi Fuls

Graad 7: Gisela Hunter

Baie geluk en sterkte met die volgende ronde!

+7

Like

Comment

Share


No items found.
ander nuus / other news