August 12, 2022

Bossie deur na ATKV Redenaars Finaal!

Dit is met groot trots dat ons vir Busisa Mashego in graad 5 geluk wens met sy prestasie as Bossie-Raakprater! Busisa is deur na die ATKV Redenaars Finaal - Afrikaans Addisionele Taal, ons wens hom voorspoed toe en hou hom met opwinding dop!

No items found.
ander nuus / other news