February 3, 2026

Baie geluk aan ons Redaksie-leerders vir 2026!

Ons is ongelooflik trots op hierdie groep talentvolle, hardwerkende leerders wat gekies is om deel te wees van die Redaksie 2026. Ons sien uit na ’n jaar vol idees, inspirasie en puik werk!

Our Editorial Learners:

• Inge Duvenhage

• Shandrey du Preez

• Francois Gouws

• Elizandri Marnitz

• Amelie Piater

• Melissa Schutte

• Zoë-Lee Shepherd

Congratulations – we know you will make 2026 unforgettable!

No items found.
ander nuus / other news