Wêreldkennis-Olimpiade / WK Olympiad

Die Wêreldkennis-Olimpiade word jaarliks aangebied. Die vraestel bestaan uit meerkeusige vrae en handel oor aktuele onderwerpe wat uit koerante, tydskrifte, boeke, ens. saamgestel word. Bossieleerders sal beslis eendag hulle skoene in die korporatiewe wêreld kan volstaan.

The World Knowledge Olympiad is presented annually. The paper consists of multiple questions and deals with current topics related to newspapers, magazines, books, etc. Bossie learners will certainly be able to fill their shoes in the corporate world one day.

nuutste nuus / latest news

Hier is nog niks nuus nie. Hou hierdie spasie dop, meer inligting sal binnekort geplaas word. / There is no news here yet. Keep an eye on this space, more information will be posted soon.