Debat / Debate

Om die Bossies voor te brei vir die Hoërskool, bied ons jaarliks ‘n graad 6-en 7 Debat-kompetisie aan. Leerders wat die hoogste punte behaal het tydens die Redenaars, word in twee ewe sterk groepe verdeel om teen mekaar mee te ding. Verskeie alledaagse onderwerpe word gekies en ons Bossie-ouers mag hul kinders bystaan en help met die voorbereiding van toesprake.

To prepare the Bossies for the High School, we present an annual Grade 6 and 7 Debate competition. Learners who have achieved the highest marks during the Orators are divided into two equally strong groups to compete against each other. Various everyday topics are chosen and our Bossie parents may assist their children and help with the preparation of speeches.

nuutste nuus / latest news

Hier is nog niks nuus nie. Hou hierdie spasie dop, meer inligting sal binnekort geplaas word. / There is no news here yet. Keep an eye on this space, more information will be posted soon.