January 21, 2023

Opwindende Bossie-Leierkamp 2023 / Opwindende Bossie-Leierkamp 2023

Na groot afwagting het die tyd uiteindelik aangebreek vir ons Bossie-Leerlingraadkamp.  Op Saterdag 21 Januarie het die leerders tesame met 5 onderwysers, na Jubaweni buite Nylstroom vertrek. Dit was `n naweek propvol opwindende aktiwiteite, soos die hindernisbaan, literiabaan, swem, zipline (wat selfs deur mnr. H. Human en mnr. W. Koen aangedurf is)  en leierskap opleidingsessies.   Sondag oggend was ons leiers moeg en het uitgesien om terug te keer huis toe na die avontuurlistige naweek.  

`n Groot dankie aan Jubaweni vir hul gasvryheid en die Bossie-onnies wat die leerders vergesel het.

After much anticipation, the time has finally arrived for our Bossie Student Council Camp. On Saturday 21 January, the learners together with 5 teachers left for Jubaweni outside Nylstroom. It was a weekend full of exciting activities, such as an obstacle course, literary course, swimming, zipline (which was even ventured by Mr H. Human and Mr W. Koen) and leadership training sessions. Sunday morning our leaders were tired and looking forward to returning home after the adventurous weekend.

A big thank you to Jubaweni for their hospitality and the Bossie teachers who accompanied the learners.

ander nuus / other news