February 2, 2026

Ontmoet Ons 2026 Snoepieleiers!

Om 'n snoepieleier te wees, is 'n groot verantwoordelikheid — dit verg toewyding, spanwerk en baie harde werk. Ons is ongelooflik trots op hierdie leerders wat vorentoe getree het om te lei, te dien en 'n goeie voorbeeld te stel!

Congratulations to our Tuck Shop Leaders:

Miné Besseling

Mylene du Plessis

Shandrey du Preez

Junior Koloi

Chanté Labuschagne

Bontle Lefawane

Tetelo Matamela

Kaitelyn Mouton

Thendi Ndou

Zoë-Lee Shepherd

Thank you for taking on this important role — we know you’re going to do an amazing job!

ander nuus / other news