April 18, 2026

2026 Opedag / Open Day

Op 18 April 2026 het ons met groot opgewondenheid ons deure oopgemaak vir ons toekomstige graad RR, R en Graad 1-leerders en hul ouers – en wat ’n besonderse dag was dit nie!

From the moment these excited little ones and their parents walked in, we are confident that they could see and experience that we believe that education doesn't change the world, it changes the people who will change the world.

Ons mense maak die verskil:

Ons passievolle onderwysers het hul klaskamers oopgestel en gewys hoe kommunikasie, empatie, geduld en samewerking elke dag deel vorm van ons onderrig. Die liefde vir leer was tasbaar!

Innoverend & Toekomsgerig – eerstehands beleef:

• Slimborde in aksie in elke klas

• Robotika wat nuuskierigheid en kreatiwiteit aanwakker

• Ons betroubare kragopwekker wat sorg vir ononderbroke leer

• Ons opwindende sonkrag-projek wat reeds aan die gang is

New & Beautiful:

Our updated gardens definitely stole the spotlight – a fresh, colorful space that creates the perfect backdrop for growth and discovery

Our facilities in full glory:

• The Grade RR area where little explorers play and learn

• Vibrant, stimulating classrooms

• Our Aftercare Centre where learners are cared for and supported daily

• The heated swimming pool that is used throughout the year

Die hart van Bosveld:

Besoekers kon self sien hoe ons fokus op die ontwikkeling van elke kind – waar sosiale en emosionele groei hand aan hand gaan met akademie. Gelukkige, gebalanseerde leerders is ons trots!

’n Ware Bosveld-ervaring:

Die balans tussen akademie, sport en kultuur was duidelik uitgestal – met die klem op deelname, ontdekking en die bou van selfvertroue.

Thank you to every parent and future Bossie who was part of this special day. It was a privilege for us to share our world with you!

At Bosveld, big dreams start small… and grow every day!

ander nuus / other news