April 8, 2024

Bossie-Kidz - 4 Seisoene / Seasons

Op Maandag 8 April 2024 het ons eerste Junior Bossie-Kidz aktiwiteit afgeskop.  Hierdie leerders het sommer baie pret gehad toe hulle meer geleer het oor die vier seisoene van die jaar.  

They painted a tree with bright colours, each one of them reflecting the facts about each season - showing off their creativeness. What great fun!!

No items found.
ander nuus / other news