February 23, 2022

Bekkige Bossies praat met passie!

Ons interne Redenaarsaand het op Woensdag 23 Februarie 2022 plaasgevind.  Die bekkige Bossies het ons beïndruk met hulle oulike toesprake.  Ons admireer julle outjies, julle waagmoed is 'n inspirasie, so trots op elkeen van julle!  Die volgende leerders gaan deur na die 1st ronde van die ATKV Redenaars kompetisie wat op 5 & 6 Mei 2022 te Naboomspruit plaasvind:

Graad 2:

Katerien Snyders

Caden McLaren

Adelay de Witt

Graad 3:

Marni Snyman

Zoë-Lee Shepherd

Marcell Mostert

Melissa Schutte  

Lourens Erasmus  

Graad 4:

Damien McLaren

Kayla du Plessis  

Minke Erasmus  

Graad 5:

Helena Bührmann

Graad 6:

Leané Oberholzer

Nuan Snyman  

Helene Besseling

Gisela Hunter

Graad 7:

Janco Sparks  

Friedrich Neethling  

Leanelle Kukard

Baie sterkte Bossies, slyp daai tonge en oefen hard, julle is reeds wenners

No items found.
ander nuus / other news