Spreekkoor / Coral Verse-group

By die junior- en senior spreekkoor oefen die Bossies in hul onderskeie groepe om ‘n gedramatiseerde gedig voor te lê. Alle leerders van graad R tot 7 is welkom om saam te kom oefen.

The junior and senior coral verse-group practice in their seperate groups to present a dramatized poem. All learners from Grade R to 7 are welcome to join these two groups.

nuutste nuus / latest news

Hier is nog niks nuus nie. Hou hierdie spasie dop, meer inligting sal binnekort geplaas word. / There is no news here yet. Keep an eye on this space, more information will be posted soon.