Like us on Facebook Email UsCall us on: 014 763 2860
Logo

Taal / Lanuage

Bossies kan Debatteer

Collette du Plessis

 

Hokkie

Ons moet boemelaars help/Ons moet nie boemelaars help nie...... 'n Vuurwarm debat het oor hierdie baie beredeneerbare kwessie gehandel op Woensdag, 15 Augustus. Albei spanne het goeie bronverwysings gehad, maar dis die voorstaanders wat as oorwinnaars uit die stryd getree het. Welgedaan Bossies.

Bossies debatteer oor voor en nadele van " die lepel inlê".

Colette du Plessis
Debat

Tema: Is daar nog plek vir lyfstraf in skole Ja/Nee

 

Hierdie onderwerp is behoorlik beredeneer op Laerskool Bosveld Primary se Debataand wat op 17 Augustus, plaasgevind het.

 

Die voorstaanders en teenstaanders het mekaar behoorlik laat les opsê oor hierdie uiters debatteerbare onderwerp. Aan die einde van die aand het die Voorstaanders die beoordelaars oorreed dat daar wel plek is vir lyfstraf in skole. Welgedaan Bossies!

Results of the English public speaking that was held on 23 May 2016

Wannie Viviers
English Evening

 

This year 63 speakers participated in the annual public speaking evening held at Laerskool Bosveld Primary. The speeches were of outstanding quality. The following learners received a first, second and third place per grade.

Grd R Grd 1 Grd 2 Grd 3
Leané Besseling Phenyo Muhau Mikayla Bester Wilmi van Rooyen
Nuan Snyman Lea Kukard Marica van der Merwe Claudine Johnson
Tadi Muhau Luca Leach Daniel Leahy Nika Snyman
Grd 4 Grd 5 Grd 6 Grd 7
Samual Leahy Erhard Geyser Branden Perrier Ivanka Viviers
Divan Gerber Mia du Toit Thato Ntimane Kiara Verwey
Mandie Steenkamp & Ashley Jansen van Vuuren Mianke Kukard Charles Trollip Janco von Rönge

2015 – Language Competition

Corné de Swardt
Mini-Netball

 

The Annual Language Competition for the Circuit took place at Lephalale Primary on Friday, 29 May. The Bossies also took part in this lustrous event. The participants were:

 

• Spelling Bee – Martha Mashamaite
• Story telling – Ammi Cilliers
• Story writing – Sepedi:
Gr 6:
• Tshegofatso Maile
• Lerato Makgae
Gr 7:
• Mosa Moshokoa
• Mema Malafhunya
• Lebogang Modiba

 

Well done to all the participants, Laerskool Bosveld Primary is very proud to have such talented learners.