Like us on Facebook Email UsCall us on: 014 763 2860
Logo

Redenaars / Public Spesking

English Public Speaking event at Laerskool Bosveld Primary

Wannie Viviers

 

The English Public Speaking event took place on Tuesday, 22 May 2018 at Laerskool Bosveld Primary. The learners enjoyed the evening very much. Sixty-two learners from GR R – 7 participated in the event.

 

The speeches were of high standing quality and a variety of topics were discussed. From favourite pets and food to harmful animals.

The best part was: “Teacher should have more of sense of humour. Like singing and dancing in class.” The following learners are the grade winners:

 

Grade R Boboza Mothiba

Grade 1 Nischal peram

Grade 2 Nuan Snyman

Grade 3 Lea Kukard

Grade 4 Marica van der Merwe

Grade 5 Zoey Elenis

Grade 6 Albert von Rönge en Divan Gerber

Grade 7 John-Michael Elenis

 

We looking forward to next year’s event.

Bossies na ATKV-Redenaars Semi-finale Rondte

Colette du Plessis

 

Vyftien leerders van Laerskool Bosveld Primary het op 3 en 4 Mei deelgeneem aan die eerste uitdunrondte van die ATKV redenaars. Die standaard van hierdie kompetisie is baie hoog en die leerders het hulle baie goed van hul taak gekwyt. Die Bossies kan spog met drie leerders wat deurgedring het na die semi-finale rondte wat eerskomende Vrydag, 25 Mei plaasvind: Ruan Mostert, Leanelle Kukard en Wilmi van Rooyen. Baie geluk aan hierdie leerders. Julle maak ons Bossies trots.

Bossie Redenaars

Colette du Plessis

 

Met interessante Temas soos: “Drup, uurglas, hoop en vingers”, het die Bossies die wêreld behoorlik aan die brand geredeneer tydens die skool se interne Redenaars, wat plaasgevind het op Maandag, 20 Februarie met nie minder nie as 48 deelnemers.

 

Daar gaan ook 18 leerders deelneem aan die ATKV se eerste uitdunrondte wat op 4 en 5 Mei te Hoërskool Hans Strijdom plaasvind. Voorsitter, dames en here - Bossies mag redeneer.......

Bossie Redenaars

Colette du Plessis

 

Met interessante Temas soos: “Drup, uurglas, hoop en vingers”, het die Bossies die wêreld behoorlik aan die brand geredeneer tydens die skool se interne Redenaars, wat plaasgevind het op Maandag, 20 Februarie met nie minder nie as 48 deelnemers.

 

TDaar gaan ook 18 leerders deelneem aan die ATKV se eerste uitdunrondte wat op 4 en 5 Mei te Hoërskool Hans Strijdom plaasvind. Voorsitter, dames en here - Bossies mag redeneer.......

Bossies praat by ATKV - eerste rondte

Colette du Plessis

 

Redenaars

Nie minder nie as 6 redenaars van Laerskool Bosveld Primary het Vrydag, 5 Mei aan die eerste rondte van die ATKV- redenaars deel geneem. Met interessante onderwerpe soos: Skoolgaan is maar 'n goggarige gedoente en Tegnologie kan nooit die rol van klei vervang nie, het die bossie behoorlik geredeneer.

Dit was groot pret en die uitslae sal binnekort beskikbaar wees.Dit was groot pret en die uitslae sal binnekort beskikbaar wees.

Bossies kan redeneer

Colette du Plessis

 

Redenaars

Voor links na regs: Anneme Stander, Janco Sparks, Joshua Young, Helene Besseling.
Agter links na regs: Ronaldo Hlong, Divan Gerber, Branden Perrier, Ruan Mostert, Daniel Leahy.

Op 21 Februarie 2017, het Laerskool Bosveld Primary hulle jaarlikse Redenaarsaand gehou. Die leerders was baie goed voorbereid en 'n volle 46 redenaars het deelgeneem.

 

Die AKTV onderwerpe was onder andere reënboog, goggas, note, blou ens., en daar was behoorlik geredeneer van Gr. R tot Gr.7. Baie geluk aan al ons Bossies met jul hoë standaard van toesprake en geluk aan ons wenners.

Bossies kan redeneer

Colette du Plessis
redenaars

 

Laerskool Bosveld Primary het sewe leerders gehad, wat deelgeneem het aan die eerste rondte van die ATKV-Redenaars te Groblersdal op Woensdag, 27 April.

 

Die redenaars was: Eduan Mostert, Erhard Geyser, Deone Barnard, Wilmi van Rooyen, Brandon Perrier, Divan Gerber en Janco von Rönge.

 

Hulle het hulle baie goed van hul taak gekwyt en Wilmi van Rooyen is gekies om deel te neem aan die tweede rondte wat gaan plaasvind in Polokwane. Welgedaan Bossies.

Voorsitter, dames en here.....Bossies bo!

Colette du Plessis
Redenaars

 

Die jaarlikse Redenaarsaand is op 23 Februarie 2016 in die skoolsaal gehou. Laerskool Bosveld Primary se Redenaarsaand was hierdie jaar weereens 'n hoogtepunt op die skoolkalender. Vyf en veertig leerders het deelgeneem en die beoordelaars en ouers probeer oorreed van hul standpunte. Die beoordelaars het behoorlik kop gekrap. Baie geluk aan die wenners in elke graad.

 

Die wenners is as volg:

Gr R – Helene Besseling
Gr 1 – Janco Sparks
Gr 2 – Eduan Mostert
Gr 3 – Wilmi van Rooyen
Gr 4 – Divan Gerber
Gr 5 – Erhard Geyser
Gr 6 – Deoné Barnard
Gr 7 – Janco von Rönge

Laerskool Bosveld Primary: English Public Speaking

Wannie Viviers
Mini-Netball

 

On Monday, 25 May 2015, the following speakers talked their way into the first place at the annual English Public Speaking event:

Gr R: Phenyo Maboya
Gr 1: Ninke de Klerk
Gr 2: Wilmi van Rooyen
Gr 3: Ashley Jansen van Vuuren
Gr 4: Mia du Toit
Gr 5: Branden Perrier
Gr 6: Anika van Rooyen
Gr 7: Dian Besseling

Bossies blinkuit by Interlaer-redenaars

Colette du plessis
redenaars

 

Die Bossies het weereens bewys dat hul nie hoef terug te staan vir enige sterk kompetisie nie.

 

Tydens die Interlaer-redenaars wat 16 Maart by Laerskool Warmbad aangebied is, het die Bossies twee eerste plekke en een tweede plek behaal.

 

Baie geluk aan:

Eduan Mostert Gr. 1- Eerte plek

Wilmi van Rooyen Gr. 2- Tweede plek

Bianca Smith Gr. 7- Eerste plek

Voorsitter, dames en here....Bossies mag redeneer.

Colette du Plessis
redenaars

Dertien leerders van Laerskool Bosveld Primary het Vrydag, 9 Mei, deelgeneem aan die eerste uitdunrondte van die ATKV Redenaarskompetisie. Hulle was: CW Sparks, Wilmi van Rooyen, Lanelle Vermaak, Ruan Mostert, Branden Perrier, Charles Trollip, Sariëtte Pretorius, Bianca Smith, Anzelle Vermaak, Nathalie Perrier, Tacia van Wyk, Christian Young, Anika van Rooyen. Baie geluk aan al ons redenaars. Die volgende twee redenaars het deurgedring na die volgende rondte wat 30 Mei plaasvind te Polokwane: Nathalie Perrier en Ruan Mostert. Welgedaan Bossies!