Like us on Facebook Email UsCall us on: 014 763 2860
Logo

Fonds Insameling / Fundraising

Neon Run 2018

Neon Run 2018 Neon Run 2018 Neon Run 2018 Neon Run 2018 Neon Run 2018 Neon Run 2018 Neon Run 2018 Neon Run 2018 Neon Run 2018 Neon Run 2018

Gholf Dag 2018

Gholf Dag Gholf Dag Gholf Dag Gholf Dag Gholf Dag Gholf Dag Gholf Dag Gholf Dag

Gholf Dag 2018

Gholf Dag Gholf Dag Gholf Dag Gholf Dag Gholf Dag Gholf Dag Gholf Dag Gholf Dag

Bossies gee om

Meraai Grové
CANSA Relay

 

Die Leerlingraad van Laerskool Bosveld Primary het op 12 September 2015 aan die jaarlikse CANSA Relay deelgeneem. Onder leiding van die Leerlingraads-voogde, M Grové, S v Deventer, Charlie Brandt en Henry Smith het die leerders vasgebyt en die koue verdryf met hulle vrolike vasberadenheid om aan te hou tot die einde. Hulle verower die beker vir die beste junior span - Baie geluk!


Die skool bedank die lede van CANSA vir hul harde werk en ongelooflike toewyding. Laerskool Bosveld Primary hoop om die ander skole in die dorp by 2016 se CANSA Relay te sien.

CANSA Shavathon

CANSA CANSA CANSA CANSA CANSA CANSA

Nathan Blou Dag

Nathan Nathan Nathan Nathan Nathan

Bloedskenk

Bloek Skenk