Gebeure / Events
| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |
Borge / Sponsors
Bosveld swemmers oppad na Limpopo swemkampioenskappe!
Die Limpopo Swemkampioenskappe vind die naweek van 4 en 5 Februarie 2011 te Polokwane plaas. Hier is die sewe swemmers van Laerskool Bosveld Primary wat aan hierdie Kampioenskappe gaan deelneem.
v.l.n.r (Agter) Mathilde Jordaan, Floris Thirion, Arno Barnard.
v.l.n.r. (Voor) Christiaan Vermaas, Sunelle Maritz, Rory Simmonds. Afwesig - Dario Geyser.

|


