| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |

Atletiek Oefenprogram 2010 / Athletics Practice Schedule
Laerskool Bosveld Primary se atletiekseisoen vind vanaf Januarie tot en met April plaas. Verskeie byeenkomste word aan deelgeneem.
Ons begin met Massasport, waar elke leerder 'n kans kry om aan al die items deel te neem. Spanne word gekies om aan die Interhuis deel te neem.
Ons skool neem ook deel aan die jaarlikse vriendskaplike byeenkomste teen ander skole. Ons stuur ook spanne na die Kring-, Area- en Streekbyeenkomste.
Verskeie atlete word gekies om aan die Limpopo Atletiek Kampioenskappe deel te neem. Verskeie atlete word elke jaar ingesluit in die Limpopo Atletiekspan. Bosveld het van die beste afrigters wat beskikbaar is. Dit kan aan ons puik uitslae gesien word.
Oefendae: Dinsdae en Donderdae. Woensdae is opsioneel soos gereël deur afrigters.
Practice Days: Tuesdays and Thursdays. Wednesday is optional as organised by the coaches.
Tyd Item
14:30 - 15:20 Naellope / Gewigstoot
15:20 - 16:10 Hoogspring / Hekkies / Skyfwerp
16:10 - 17:00 Verspring / Middelafstande hardloop / Spiesgooi
Time Item
14:30 - 15:20 Sprints / Shotput
15:20 - 16:10 Highjump / Huldles / Discus
16:10 - 17:00 Longjump / Middle Distance running / Javelin
|


