| Ma Mei 21 @08:00 - 05:00PM Chess practise / Skaak oefening |
| Ma Mei 21 @13:30 - 03:00PM Ekstra leesklasse / Extra reading classes |
| Ma Mei 21 @14:30 - 03:30PM Bossie Kidz |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Netbal oefening |
| Di Mei 22 @13:30 - 05:00PM Rugby oefening |

Swem/Swimming
In Lephalale se lekker warm klimaat is swem by Laerskool Bosveld Primary hoog op ons pioriteitslys. Swem vind plaas in die vierde kwartaal. Daar word ‘n Interhuisgala gehou waar swemmers geïdentifiseer word om aan die Interskole gala tussen Laerskole Bosveld en Ellisras deelte neem. Hierdie byeenkoms word gewoonlik afwisselend by een van die plaaslike skole aangebied. Swemmers word geïdentifiseer om aan die Limpopo swemkampioenskappe wat in Polokwane plaasvind aan die einde van Januarie deel te neem. Hierdie swemmers oefen baie hard. In die verlede het Laerskool Bosveld Primary al verskeie swemmers opgelewer wat verkies is tot die Limpopo swemspan.
In Lephalale’s warm climate swimming is high on our priority list. Swimming takes place in the fourth term. In the fourth term we have an Internal swimming gala where the swimmers are identified for the gala between Laerskool Bosveld Primary and Ellisras. This gala usually takes place at our school or at Ellisras. During this gala swimmers are identified for the Limpopo championships in Polokwane at the end of January. The swimmers practice very hard. In the past Laerskool Bosveld Primary had a nuber of swimmers chosen for the Limpopo team.
|


